Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Silwer Towenaar
Silwer Towenares

(image) (image)

Die vele paaie wat 'n towenaar kan wandel kan 'n groot verskil lei. Die silwer towenaar het hulself gegee aan die studie van die magte wat die wêreld vasbind, en het, tot 'n mate, dit reggekry om van die geheime van die wêreld te ontbloot meer as wat party mense hullle kan verbeel. Gesien as wysgere, of wandelende mistikusse, het die silwer toorwenaars hulle eie agenda's wat geheim bly selfs van hulle kollega's. Alhoewel hulle hulp verleen aan magistariums, wat hulle gebruik in die veld, is hulle maar ietwat afsydig.

Hulle het hule eie range in hul silwer towerkuns, 'n kuns wat sekere geheime van ander towenaars weerhou. Een geheim is om blykbaar groot afstande af te lê, teen 'n spoed wat baie vinniger is as wat enige normale mens dit kan doen. Die lede van die silwer toorkuns weier botweg om hierdie geheim aan die towenaars van die ander ordes te verklap, en die towenaars wat self probeer uitvind het, het gou moed opgegee en nooit weer daarvan gepraat nie.

Silwer Towenaars is baie keer meer fisies vaardig as ander towenaars, 'n vaardigheid wat handig te pas kom op die slagveld. Dit is nou te sê as mens hulle kan oortuig om hul towerkuns te gebruik.

Spesiale Nota's: die afstands-aanval van die silwer towenaar is magies, en staan 'n goeie kans om 'n trefhou te wees. Silwer Towenaars is hoogs bestand teen magiese aanvalle. Hulle kan tussen dorpies teleporteer, hetsy die speler albei dorpies beheer en die dorpie waarna die towenaar teleporteer is vry. Daar mag dus niemand op die bestemmings-dorpie wees nie.Spesiaal Silver Magi are well-attuned to their magical natures and are highly resistant to non-physical damage. The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent.Teleporteer:
Hierdie eenheid kan tussen twee goedgesinde dorpe verplaas word deur slegs een van sy bewegings te gebruik.

Bevorder na: Rooi Towenaar
Bevorder na:
Skuiwe: 59
LP: 48
Beweging: 6
EP: 150
Vlak: 3
Orde: neutraal
IDSilver Mage
Vermoëns: teleporteer
(image)staf
impak
7 - 2
nabygeveg
(image)missiel
vuur
9 - 4
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur50%
koue50%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot240%
Grot Muur9940%
Heuwels250%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Sneeu320%
Vlak Water320%
Woud250%